3 Dec #DieGROOTBrekfis Santi Britz
20 MIN
Download (9.6 MB)
Santi Britz het haar storie van hoop en oorwinning met Ruben en Charonike kom deel as deel van Suid-Afrika se 16 dae van aktivisme. Sy gesels ook oor hoe 'n rubbereendjie die inspirasie was vir iDuc (Initiative for Dedicated Upliftment and Care), 'n projek wat slagoffers bystaan en bewusmaking skep oor Geslagsgebasseerdegeweld. Luister gerus weer
AF
SOUTH AFRICA