SFM Allegaartjie van onderhoude

25 Nov Caritas Care Promosie - 25 November 2024

14 MIN
Download (6.8 MB)
Caritas Care - Inligting sessie vir Narratiewe Pastorale Beradingskursus - 27 November om 18:00. Kontak gerus vir Janeke by 0847709551 of Caritascaremosselbay.co.za. Caritas Care - Gegrond in Christelike deugde, glo ons in die krag van liefde om 'n diepgaande impak op die lewens van ander te maak.
AF  SOUTH AFRICA