31 Oct Kus tot kruin - die Knysna Olifant 31 Oktober 2024

13 MIN
Download (6.1 MB)
KUS TOT KRUIN: Die KNYSNA OLIFANT - Vanoggend bespreek Fred Orban die misterie en bekende feite rondom die geskiedenis, teenwoordigheid en toekoms van hierdie wonderlike diere in die Knysna Woude.
AF
SOUTH AFRICA