Rosestad Godsdiens

24 Oct Donderdag Oggenddiens - Past Deon Bosch

15 MIN
EFÉSIËRS 4 22dat julle, wat die vorige lewenswandel betref, die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan, 23en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed 24en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid.
AF  SOUTH AFRICA