Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

11 Oct #DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe - Jul vriende se huwelik

21 MIN
Download (10.1 MB)
LIezel van der Merwe het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor Intiem se nuwe artikel "Jul vriende se huwelik". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA