Rosestad Godsdiens

9 Oct Woensdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

14 MIN
ROMEINE 8 28Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. 29Dié wat Hy lank tevore verkies het, het Hy ook bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat sy Seun baie broers kan hê van wie Hy die Eerste is.
AF  SOUTH AFRICA