Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

19 Sep #DieGROOTBrekfis - Gert van der Westhuizen - Mosie van wantroue in Stad Tshwane

17 MIN
Download (8.1 MB)
Gert van der Westhuizen het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor die mosie van wantroue wat hangende is oor Burgemeester van die Stad Tshwane, Cilliers Brink. Luister gerus weer hier.
AF  SOUTH AFRICA