SFM Allegaartjie van onderhoude

8 Aug Kus tot Kruin - Paddas en Ystervarke - 08 Augustus 2024

15 MIN
Download (7.2 MB)
In vandag se Kus tot Kruin deel Fred interessanthede oor paddas en ystervarke. Wat hul rol in die natuurlike omgewing is asook nuus op die walvisse in ons waters asook hondsdolheid by robbe.
AF  SOUTH AFRICA