SFM Gesondheid Sake

7 Aug Hartenbos Apteek - Oppas vir Kafeïen! 07 Augustus 2024

9 MIN
Download (4.6 MB)
Kafeïen - byna elk se daaglikse regmakertjie, maar wat is die effek wat kafeïen op die liggaam kan hê, positiewe effekte asook die negatiewe. Wat gebeur met die hart wanneer jy kafeïen inneem? Kafeïen is 'n tipe stimulant, wat beteken dit? Hoe weet mens jy het te veel kafeïen ingekry? Hoeveel kafeïen is reg elke dag? Energiedrankies is ook een van die drankies met ‘n hoë kafeïen inhoud Kan mens gewoond raak aan die effek wat kafeïen op jou het?
AF  SOUTH AFRICA