22 Jul Laerskool George-Suid - Jaar Tema - Groei - onderhoud 22 Julie 2024

16 MIN
Download (7.6 MB)
Rolandi Steyn, Bedryfshoof van Laerskool George-Suid vertel meer van die opwindingde
verwikkellinge wat in die tweede helfte van die jaar nog gaan plaasvind. Soos oa die Veerlose Vlerke, Loeriefees, LoerieWeb, Nuts & Bolts Projek, Smile Foundation en die Eco Onnie Week, luister gerus weer.
AF
SOUTH AFRICA