19 Jul #DieGROOTBrekfis - Kgothatso Montjane - Wimbledon dubbel-speltitel vir vrou in rolstoele wenners.
21 MIN
Download (10.1 MB)
Kgothatso Montjane, Wimbledon dubbel-speltitel vir vrou in rolstoele wenner, het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die oorwinning. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF
SOUTH AFRICA