18 Jul Kus tot Kruin - Skilpaaie 18 Julie 2024

16 MIN
Download (7.5 MB)
Skilpaaie en hoe word hulle bedreig deur die mens? Leon Rossouw van WCIN kom gee waardevolle inligting waarom #everytortoismatters. Hoe kan elkeen van ons help en bydra tot hulle voortbestaan in die natuurlike omgewing.
AF
SOUTH AFRICA