SFM Allegaartjie van onderhoude

4 Jul RevJoutoere Ep. 6 - Die Opkomende Blomme toer - 5 Julie 2024

12 MIN
Download (5.8 MB)
Die besprekings vir die Weskus & Namakwaland Blomme Toer is oop - kontak Fanie so spoedig moontlik by 066 170 8448. RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie vertel van die lekker om saam te toer in luukse toerbusse, die samesyn asook meer van die verblyf en reisplanne.
AF  SOUTH AFRICA