Rosestad Godsdiens

20 Jun Donderdagoggend Oggenddiens - Prof Pieter Verster

14 MIN
Download (6.7 MB)
JESAJA 40 8Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig. 9Klim op 'n hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard, Jerusalem, jy wat die goeie tyding moet bring, moenie bang wees nie. Sê vir die stede van Juda: “Julle God is hier!” 10Die Here God kom, Hy is die Magtige, Hy regeer. Hy bring die volk saam wat Hy Syne gemaak het, dié wat aan Hom behoort, is by Hom. 11Soos 'n herder versorg Hy sy kudde: die lammers maak Hy bymekaar in sy arms en Hy dra hulle teen sy bors, Hy sorg vir die lammerooie.
AF  SOUTH AFRICA