SFM Allegaartjie van onderhoude

12 Jun RevJouToere Ep. 3 - Opkomende toere - 14 Junie 2024

14 MIN
Download (6.8 MB)
RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 10-18 Julie 2024 - Kruger Wildtuin en Laeveld Toer 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie vertel van die lekker om saam te toer in luukse toerbusse, die samesyn asook meer van die verblyf en reisplanne.
AF  SOUTH AFRICA