Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

12 Jun #DieGROOTBrekfis - Gert van der Westhuizen - Regering van Nasionale Eenheid

16 MIN
Download (7.6 MB)
Gert van der Westhuizen van Netwerk 24 het op #DieGROOTBrekfis gesels oor wat die "Regering van Nasionale Eenheid" is en wat dit behels, samestelling ens. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA