20 May #DieGROOTBrekfis Ek verkies SA - Rob Hersov
25 MIN
Download (12.0 MB)
Multi Miljarder, Rob Hersov, het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer en gesels oor sy opinie oor die politiek en hoekom hy nog nie SA verruil het vir ander tuiste nie. Luister gerus weer hier.
AF
SOUTH AFRICA