Rosestad Godsdiens

7 May Dinsdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

15 MIN
Download (7.4 MB)
LUKAS 24 30Terwyl Hy saam met hulle aan tafel was, neem Hy die brood, vra die seën, breek dit en gee dit vir hulle. 31Toe gaan hulle oë oop, en hulle het Hom herken, maar Hy het uit hulle gesig verdwyn. 32Hulle sê toe vir mekaar: “Het ons hart nie warm geword toe Hy op die pad met ons gepraat en vir ons die Skrif uitgelê het nie?”
AF  SOUTH AFRICA