SFM Gesondheid Sake

19 Apr GesondheidFokus: Allergiese Rinitis - Local Choice Apteek 19 April 2024

6 MIN
Download (3.1 MB)
Jacques van TLC Apteke, Danabaai, Langeberg Mall & George vertel meer oor die kondisie wat baie mense raak - allergiese rinitis. Wat die mees algemene oorsake van allergiese rinitis is en hoe om dit geïdentifiseer Kan allergiese rinitis permanent genees word? En Jacques gee 'n paar wenke hoe mense met allergiese rinitis hul blootstelling aan allergene kan beperk om simptome te verminder.
AF  SOUTH AFRICA