Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

8 Apr #DieGROOTBrekfis Die Everest Wealth GROOT Trap wenners

10 MIN
Download (4.9 MB)
Die Mans en Vroue wenners van die Everest Wealth GROOT Trap 2024, Christiaan Kloppers & Joanna van de Winkel het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor hulle ervaring van die wedren. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA