22 Feb Kus tot Kruin - SAPREC 22 Februarie 2024

15 MIN
Download (7.1 MB)
Fred Orban gesels met Deon Mùller van SAPREC, 'n Seevoël- en pikkewynrehabilitasiesentrum in Mosselbaai. Die gesprek handel oor die bewaring en rehabilitasie van die ernstige bedreigde Afrika pikkewyn wat gereeld op ons strande uitspoel.
AF
SOUTH AFRICA