SFM Allegaartjie van onderhoude

21 Feb STOP die BELA-wet! - 21 Februarie 2024

12 MIN
Download (5.9 MB)
AANDAG AANDAG!!!! Weet jy wat in die Bela-wetgewing voorgestel word? SFM het met Mnr Daan Potgieter van die Afrikaanse Onderwys Netwerk (AONetwerk) gesels om meer van die Wet uit te vind en watter knelpunte onmiddelik aandag aan gegee moet word.
AF  SOUTH AFRICA