Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

12 Feb #DieGROOTBrekfis Wouter Botes - Verdwyning van Rietbok Vliegtuig

25 MIN
Download (11.9 MB)
Wouter Botes het op #DieGROOTBrekfis met Ruben Delmage en Charonike Nel kom gesels oor die verdwyning van die Rietbok Vliegtuik en hulle beplanning om die wrakstukke later vanjaar te gaan uithaal. Luister gerus weer hier.
AF  SOUTH AFRICA