6 Feb #DieGROOTBrekfis Joshua na die Reen & Karlien van Jaarsveld - Beter vir ons albei
23 MIN
Download (11.1 MB)
Joshua na die Reen en Karlien van Jaarsveld het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle splinternuwe duet "Beter vir ons albei". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF
SOUTH AFRICA