SFM Allegaartjie van onderhoude

15 Jan Akademia onderhoud 15 Januarie 2024

5 MIN
Download (2.5 MB)
Elke nuwe jaar bied nuwe geleenthede, en 2024 is geen uitsondering nie. Gee vanjaar vlerke aan jou drome en doen aansoek vir studie by Akademia. Of jy nou ʼn skoolverlater is of reeds voltyds werk, dié onafhanklike hoëronderwysinstelling kan vir jou ʼn dinamiese studietuiste bied. Lees meer hier: https://akademia.ac.za/aanlyn-inligtingsessie-januarie-2024/ #MyAkademia #Studietuiste #Fonties
AF  SOUTH AFRICA