14 Dec Kus tot Kruin: Hanteer en rapporteer Marine Diere so! - 14 Desember 2023

14 MIN
Download (6.6 MB)
Onderhoud met Tersia Marais en Louis Steyn van S.M.A.R.T. Die belangrikheid om nie enige mariene diere te steur wat lewend op die kusgebied uitkom nie. Tans spoel klein robbe uit. KONTAK 072 227 4715 . Neem foto en Pin asb. Dit geld vir dooie diere ook.
'n Verslag van die Brulpaddas van Heidelberg Gauteng.
'Brulpaddas gaan glo beskerm word, maar die ontwikkeling gaan voort!' @Heidelberg Times
AF
SOUTH AFRICA