29 Nov #DieGROOTBrekfis Duane Vermeulen
29 MIN
Download (14.0 MB)
Duane Vermeulen het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy rugbyloopbaan, die Wêreldbeker 2023, sy besluit om op te hou speel en planne vir die toekoms. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF
SOUTH AFRICA