SFM Allegaartjie van onderhoude

21 Nov Oosthuizen, Marais en Pretorius Prokureurs - Oordragkostes Nov 2023

8 MIN
Download (3.8 MB)
Jy vind uiteindelik jou droom eiendom. Jy en die verkoper kom ooreen op die termes en voorwaardes en julle sluit ‘n koopskontrak. Is jy ten volle bewus van die koste implikases wat, buiten die koopprys, ter sprake is?
AF  SOUTH AFRICA