SFM Allegaartjie van onderhoude

6 Oct Laerskool George Loeriefees Onderhoud 6 Okt 23

10 MIN
Download (4.7 MB)
Groot opgewondenheid heers oor die jaarlikse Laerskool George Suid se Loeriefees dv Saterdag 14 Oktober 2023. Luister gerus weer hoe jou deelname verskeie organisasies bevoordeel, maar moenie die Basaarpoeding, Boeremark, Potjiekoskompetisies, knipmesbraai oa, waarvan jy deel kan wees, vergeet nie. Kontak Laerskool George Suid gerus indien jy nog wil deelneem of meer wil weet: 044-873 3464 of epos: ontvangs@lgs.co.za
AF  SOUTH AFRICA