Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

15 Sep #DieGROOTBrekfis - Hoërskool Montana - #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES Quiz

6 MIN
Download (2.9 MB)
Hoërskool Montana se twee deelnemers, Ligre en Danwin , het deelgeneem aan die vasvrae met Ruben en Charonike. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,
AF  SOUTH AFRICA