SFM Allegaartjie van onderhoude

14 Sep TESTAMENTE WEEK 11 - 15 September - Oosthuizen Marais Prokureurs

7 MIN
Download (3.5 MB)
Vanjaar begin die Nasionale Testamenteweek op 11 September 2023 en eindig op 15 September 2023. Die Testamenteweek-inisiatief bied aan lede van die publiek die geleentheid om te leer oor die belangrikheid van testamente en hoe om dit op te stel.
AF  SOUTH AFRICA