Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

31 Aug #DieGROOTBrekfis - Spesialis-dermatoloog, Dr. Marianne Duvenage

9 MIN
Download (4.5 MB)
1 September is nasionale velkankerbewusmakingsdag en die spesialis-dermatoloog, dr. Marianne Duvenage, kuier vanoggend op die geel bank om oor die Velkankervereniging van Suid-Afrika se inisiatief waar die publiek deelnemende dokters vir ‘n gratis velkankerskandering kan besoek, te gesels.
AF  SOUTH AFRICA