30 Aug #DieGROOTBrekfis Derick Hougaard
23 MIN
Download (11.1 MB)
Derick Hougaard het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charohike kom inloer om te gesels oor sy tyd in die hospitaal, wat gebeur het, en hoe dit nou met hom gaan. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF
SOUTH AFRICA