25 Aug #DieGROOTBrekfis - #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES - Laerskool Stephanus Roos - Mnr. Myburgh
7 MIN
Download (3.6 MB)
Adjunk Hoof van Laerskool Stephanus Roos, Mnr. Myburgh, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF
SOUTH AFRICA