Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

22 Aug #DieGROOTBrekfis Johnny Burger - SA Hall of Fame

21 MIN
Download (9.9 MB)
Johnny Burger van die "SA Hall of Fame" het vanoggend op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die inhuldiging van die 2007 Springbok span en Jake White. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA