Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

17 Aug #DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe Intiem - Emosionele egskeiding

25 MIN
Download (12.0 MB)
Liezel van Intiem het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor Intiem se nuwe artikel "Emosionele egskeiding", wat dit is en hoe om dit te hanteer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA