Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

14 Aug #DieGROOTBrekfis - Andries Cornelissen - Jacob Zuma tronkstraf

4 MIN
Download (1.9 MB)
Andries Cornelissen het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor voormalige president, Jacob Zuma, wel die res van sy tronkstraf gaan uitdien al dan nie. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA