Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

10 Aug #DieGROOTBrekfis Elvis Blue - Die Langpad gee nie om nie

28 MIN
Download (13.4 MB)
Elvis Blue het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Die Lanpad gee nie om nie". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA