Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

24 Jul #DieGROOTBrekfis Dricus "Stillknocks" du Plessis (met Bakkies Botha)

28 MIN
Download (11.5 MB)
Dricus "Stillknocks" du Plessis het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom gesels oor sy groot oorwinning en ook wat vir hom voorlê. Ruben Delmage het ook vir hom 'n verrassing gehad. Luister gerus weer hier.
AF  SOUTH AFRICA