Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

10 Jul #DieGROOTBrekfis Pierre Gouws - Een van Flysafair vlieëniers oor Loftus

8 MIN
Download (3.6 MB)
Pierre Gouws was een van die vlieëniers wat een van die Boeings oor Loftus Versfeld gevlieg het tydens die Bokke teen Australië se wedstryd en hy het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike oor dit gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA