Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

14 Jun #DieGROOTBrekfis Belasting Ombus - Francois Viljoen

14 MIN
Download (5.9 MB)
Francois Viljoen van die Belasting Ombud het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor vertragings van uitbetalings deur SARS, gevallestudie bespreek en advies gegee oor hoe die saak opgelos kan word. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA