24 May #DieGROOTBrekfis Cilliers Brink - Cholera uitbreking
7 MIN
Download (3.2 MB)
Uitvoerende Burgemeester van die stad Tshwane, Cilliers Brink, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die uitbreking van Cholera in Hammanskraal gebied. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF
SOUTH AFRICA