Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

28 Apr #DieGROOTBrekfis - Goeie Nuus Vrydag

18 MIN
Download (7.6 MB)
Sonet Stofberg en Zander van der Westhuizen gesels met Iaan Burden en Jacques Boshoff oor hulle ervaring by die World Transplant Games. Iaan het deelgeneem aan golf, en Jacques aan tennis. Die algehele SA-span het met meer as 40 medaljes teruggekeer huis toe. Luister hier na wat hulle te sê gehad het.
AF  SOUTH AFRICA