Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

20 Apr #DieGROOTBrekfis Francois van Coke oor "Kick for cash" by Loftus

9 MIN
Download (3.9 MB)
Ruben het vir Francois van Coke gebel om vir hom advies te gee oor hoe hy die bal moet skop vir die "Isuzu Kick for Cash" op Loftus. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA