Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

19 Apr #DieGROOTBrekfis - Watertekorte in Pretoria - Themba Fosi

7 MIN
Download (3.0 MB)
Burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste in die Stad Tshwane, Themba Fosi het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels om die stad op hoogte te bring oor die stand van sake met die watertekorte in groter dele van die ooste van die stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF  SOUTH AFRICA