17 Apr #DieGROOTBrekfis Uitvoerende Burgemeester Stad Tshwane - Watertekorte in die stad
7 MIN
Download (3.0 MB)
Uitvoerende Burgemeester van die Stad Tshwane, Cilliers Brink, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die watertekorte oor verskeie area in die stad. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
AF
SOUTH AFRICA