Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

14 Apr #DieGROOTBrekfis - #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES - Laerskool Anton van Wouw - Hoof - Mnr. Henning

5 MIN
Download (2.3 MB)
Hoof van Laerskool Anton van Wouw, Mnr. Chris Henning, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier.
AF  SOUTH AFRICA