SFM Allegaartjie van onderhoude

15 Mar 15 Maart 23 - Wereld Kontak dag - is daar lewe daarbuite, kan ons kontak maak?

12 MIN
Download (5.2 MB)
Is hulle werklik? Kom hulle uit die buitenste ruimte? Kan ons met HULLE kontak maak? Die raaisel van UFO's en lewe buite die aarde, bly ons fassineer. Vandag vier ons die pogings wat gemaak is om kontak te maak met vreemde lewende wesens.
AF  SOUTH AFRICA