9 Mar Kus tot Kruin - 9 Maart 23 - Die Ekologiese voetspoor van die moderne mens

14 MIN
Download (6.0 MB)
LUISTER WEER: Fred Orban gesels oor die Ekologiese voetspoor van die moderne mens op ons Kusgebied vanaf die 17e eeu tot op datum.
Watter effekte het dit op ons omgewing en wat was die oorsake?
Wat staan ons nou te doen op die pad vorentoe?
AF
SOUTH AFRICA