15 Jun 15 Junie 2022 - Colin Puren Mosselbaai - Pad sluit by hof

5 MIN
Download (2.4 MB)
Mnt Colin Puren Munisipale Bestuurder Mosselbaai verduidelik waarom die Mosselbaai-munisipaliteit van voornemens is om die huidigetoegangsroete na die Mosselbaai-landdroshof vanaf Maandag, 20 Junie vir verkeer te sluit.
AF
SOUTH AFRICA